In My KrapBybel: God skep die węreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar
meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor
terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies
sal baie pret hę deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om
die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.
Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek
die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se
kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn
motoriese vaardighede ontwikkel.
• Die verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak
het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede
ontwikkel.
• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
• Spesiale pen ingesluit.
• Ringbind.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Creates the World
Children's Scratch Bible.