In hierdie versameling essays ondersoek meesterverteller Jan Nel
die onvernietigbaarheid van die lewe: Immer is daar seisoene. Immer
is daar ná die eb weer ’n gety; ná die winterdood weer lentelewe;
ná die val weer opstaan; ná die leed weer vreugde. Dieselfde maand
wat liggame opeis, stoot vars blomme uit die verwarmende grond. Uit
die dooie takke van ’n boom, uit die dooie winter, kom nuwe lewe.
Hoekom dan twyfel dat daar vir die mens insgelyks hoop kan wees? Op
sy tipiese wyse en beeldende vertelstyl, deurweef met beide diepte
en kwinkslae, ontbloot hy daardie tikkies van die ewigheid in elke
liewe ding, van ’n melodie se soetheid tot goeters in ’n deurmekaar
laai.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!