|
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Roepman (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R304
Discovery Miles 3 040
You Save: R36
(11%)
Other Buying Options
Seller Price
R353
Expected to ship within 5 - 7 working days
Seller Price
R388
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
|
|
Roepman (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
(sign in to rate)
List price R340
Loot Price R304
Discovery Miles 3 040
You Save R36 (11%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hierdie roman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in
die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom
beleef ons sy inisiasie-prosesse in 'n grootmenswereld, en sy
waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n
groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid
met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is
hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor
die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding
en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel
aan die gebeure in die roman. Die fyn waarneming van menswees, die
patos en humor wat mekaar afwissel, die menslikheid van hierdie
roman – by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend – sal
geen leser onaangeraak laat nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R367
Discovery Miles 3 670
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R122
Discovery Miles 1 220
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.