Elke mens sal een of ander tyd in sy of haar lewe ‘n krisis ervaar. Krisisse hoef nie altyd groot en dramatiese dinge en gebeure te wees nie. In my leef-wêreld meet ons die krisis in ‘n mens se lewe gewoonlik aan die dood. Daar is dood in die familie. Hierdie krisis kan normaal wees in die sin dat iemand ‘n hoë ouderdom
bereik het, en ‘n mooi lewe gehad het. Ander krisisse is weer totaal anders want ‘n motorongeluk, vroeë siekbed of ‘n moord het die dood meegebring.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!