Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Wenplan Vir Die Lewe - Hoe Om Die Uitdagings Van Die Lewe Te Oorkom (Afrikaans, Paperback)
Price: R124
Discovery Miles 1 240
|
|
Wenplan Vir Die Lewe - Hoe Om Die Uitdagings Van Die Lewe Te Oorkom (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R124
Discovery Miles 1 240
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en
hoe elkeen ’n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings
en verkeerde keuses van die verlede. Hy beskryf aan die hand van
staaltjies en anekdotes, sonder om te skroom, die vele valstrikke
wat kan keer dat ons nie ons ware potensiaal bereik nie. Temas soos
gesag, rebellie, inspraak, jaloesie, arrogansie, valse persepsies,
verslawings, depressie, buite-egtelike verhoudings en egskeiding
word behandel. Elke hoofstuk eindig met ’n “Herkou
hieraan”-gedeelte, waar die hoofpunte van die hoofstuk uitgelig
word, asook ’n “Ondersoek en oefen”-gedeelte, waar die leser die
geleentheid gebied word om aan die hand van vrae selfondersoek te
doen. Wenplan vir die lewe kan met groot vrug gebruik word in klein
groepe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.