|
Books > Children's & Educational > Reference
|
Buy Now
Leer my lees V2 Grootboek 6: Tippie se neus jeuk (Afrikaans, Paperback)
Price: R129
Discovery Miles 1 290
|
|
|
Leer my lees V2 Grootboek 6: Tippie se neus jeuk (Afrikaans, Paperback)
Series: Leer my lees (V2 Grootboek)
(sign in to rate)
Price R129
Discovery Miles 1 290
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook
woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, 'n lys met
die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met
€œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer,
terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by
die kind vas te l.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die
mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels
vir groeplees en aktiewe deelname.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.