Eloise, ’n aangenome kind, word onsensitief deur haar biologiese
grootouers verwerp. Die 17-jarige Ane se lewe verander dramaties
wanneer sy ’n nasionale modelkompetisie wen en vinnig in ’n
genadelose grootmenswereld moet aanpas. In Durban oorweeg
kinderlose Petra die moontlikheid van aanneming. Die leser word
gekonfronteer met aanneming, aangrypend uitgebeeld vanuit
verskillende perspektiewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!