Die Best Books Eksamenhulp Graad 10 Taal- en leesoefenboek sal Eerste
Addisionele Taal-leerders help om hul taal- en leesvaardighede met behulp van
taal- en begripsoefeninge te verbeter en Afrikaans makliker onder die knie te kry.
Die taal- en begripsoefeninge is gebaseer op uittreksels uit onlangse jeugboeke
en ander tekstipes wat leerders se belangstelling sal prikkel.
Die taal- en leesoefenboek
- dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer,
woordvorming, woordsoorte en sins- en betekenisleer.
- is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van
begrippe en verduidelikings en toeganklike opsommings met
voorbeelde.
- bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse
per hoofstuk.
- bevat tweetalige woordelyste.
- sluit oefenvraestelle in.
- bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
Die boek is saamgestel volgens die vereistes van die KABV en die nuutste AWS,
en is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!