Kwaaikofski is al ’n privaatspeurder vandat hy kan onthou. Selfs as ’n baba het
hy elke boublokkie weer gekry, en ook elke lekker wat iewers in die sandput
verdwyn het. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk,
Carpenters kougom en sy spesiale kep – wat sorg dat sy brein altyd teen die
optimale temperatuur funksioneer – en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibusuitgawe
bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir
beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga
se winkel verdwyn, die geheim van ’n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en 'n
vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!