Books > Language & Literature > Literature: texts > Drama texts, plays
|
Buy Now
Die Vrou Wat Alleen Bly - Twee Draaiboeke (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R210
Discovery Miles 2 100
Other Buying Options
Seller Price
R302
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Die Vrou Wat Alleen Bly - Twee Draaiboeke (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R210
Discovery Miles 2 100
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste
verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee
televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds
geskryf is, nie voorheen gepubliseer is nie. In die voorwoord tot
die twee draaiboeke meld Karel Schoeman dat die twee draaiboeke in
1985 ontstaan het, toe daar bewerkings van sy romans verfilm is.
Die twee dramatekste sou miskien eerder as leestekste en nie as
speeltekste nie beskou kon word, maar Schoeman sluit nie die
moontlikheid van verfilming uit nie. Hy skryf verder: “Die betrokke
manuskripte het onlangs aan die lig gekom nadat ek gemeen het dat
dit lankal nie meer bestaan nie, en word nou gepubliseer soos hulle
geskryf is, aangesien dit nie sinvol gelyk het om na verloop van
meer as 'n kwarteeu nog daaraan te probeer verander of verbeter
nie.” Die eerste van die twee tekste, “'n Vrou wat alleen bly”,
speel op 'n klein plattelandse dorpie af. Dit handel oor die
raaiselagtige skietdood van 'n geliefde dominee en oor die
versteuring van verhoudings tussen mense wat mekaar reeds lank ken
wanneer 'n nuweling die gemeenskap binnekom. Die tweede teks, “Hier
was huise, hier 'n pad” speel in 1908 af in en om 'n hotelletjie
aan die Suid-Kaapse kus. In hierdie draaiboek bevind 'n aantal
uiteenlopende karakters hulle toevallig en kortstondig in mekaar se
geselskap. Sommige van die karakters reik huiwerig na mekaar uit,
maar die verhoudings wat ontstaan, bly vervlietend. Soos in 'n
Tsjechow-drama toon Karel Schoeman in hierdie twee tekste watter
intensiteit daar in klein menslike gebare, huiwerende gesprek en
versigtige uitreik na ander kan le.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Ont
Wessel Pretorius
Paperback
R191
Discovery Miles 1 910
Julius Caesar
Richard Appignanesi
Paperback
(2)
R280
R232
Discovery Miles 2 320
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.