0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Onse Vaders (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R759
Discovery Miles 7 590

Onse Vaders (Afrikaans, Paperback)

Karin Brynard

 (sign in to rate)
Loot Price R759 Discovery Miles 7 590 | Repayment Terms: R71 pm x 12*

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

’n Huisroof loop skeef in ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word ná skool deur haar kinders ontdek.

Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek. Saam met die formidabele luitenant Vuyukazi “Vuvu” Quebeca word elke kultuur- en geldklip in dié “fraai” dorp omgedop op soek na die moordenaar.

Eenduisend-vyfhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto – ’n lewensgevaarlike plek vir buitestanders . . . soos Ghaap. Maar daar’s nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na ’n vrou en haar kind wat in ’n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sinkhuisies aangehou word. In die proses moet hy ’n bose sangoma genaamd The Father aandurf, ’n man met so ’n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is ’n blote versinsel . . .

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: October 2012
First published: October 2012
Authors: Karin Brynard
Dimensions: 213 x 140 x 38mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 512
ISBN-13: 978-0-7981-5823-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Fiction > Local Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 0-7981-5823-9
Barcode: 9780798158237

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners