0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft

Not currently available

Katrien Se Nageregkoeke - Geniet Die Lekkerste Van Twee Werelde Op Een Bord (Paperback) Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20 (21%)
Katrien Se Nageregkoeke - Geniet Die Lekkerste Van Twee Werelde Op Een Bord (Paperback): Katrien van Zyl

Katrien Se Nageregkoeke - Geniet Die Lekkerste Van Twee Werelde Op Een Bord (Paperback)

Katrien van Zyl

 (sign in to rate)
List price R95 Loot Price R75 Discovery Miles 750 You Save R20 (21%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Met hierdie boek verlei die skrywer jou om smullekker koeke met fynproewergeure as nagereg te bak. Die meeste koeke is op die geure van tradisionele nageregte geskoei en is ideaal as nagereg na ete, of sommer vir middagtee. Die koekvulsels en -versierings kan na hartelus gemeng en aangepas word om van elke koek wat jy bak 'n unieke smaakbelewenis te maak. Die boek bevat 25 nageregkoekprojekte wat van begin tot einde stap vir stap verduidelik word sodat jy jou eie watertand koeke kan bak. Daar is by elke projek ook 'n kolwyntjieresep sou jy verkies om individuele porsies in plaas van snye koek voor te sit. Alles kan dae of weke vooruit gemaak en in die yskas of vrieskas gehou word, sodat jy genoeg tyd het om die koek self saam te stel. Daar is ook riglyne om die resepte te vermeerder om aan spesifieke behoeftes te voldoen, asook tonne wenke om jou te help om jou eie kunswerke te skep.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: April 2015
Authors: Katrien van Zyl
Dimensions: 261 x 195 x 13mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-928201-38-0
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft
Books > Food & Drink > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft
LSN: 1-928201-38-5
Barcode: 9781928201380

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners