Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Personal finance
|
Buy Now
Ryk vrou - 'n Boek oor belegging vir vroue (Afrikaans, Paperback)
Price: R166
Discovery Miles 1 660
|
|
Ryk vrou - 'n Boek oor belegging vir vroue (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R166
Discovery Miles 1 660
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Ryk vrou is 'n titel oor belegging vir vroue. Waarom dan 'n titel
oor belegging net vir vroue skryf? Daar is 'n baie goeie rede. Die
hoe van belegging – hoe om 'n aandeel te koop en te verkoop of hoe
om 'n winsgewinde huureiendom te vind – is vir vroue dieselfde as
vir mans. Wat anders is, is die unieke probleme wat vroue ten
opsigte van geld- en beleggingsake ervaar. Die volgende statistieke
is skrikwekkend: (Hierdie statistieke geld vir die VSA. In baie
ander lande verskil die persentasies, hoewel die tendense
ooreenstem.) 47% van vroue ouer as 50 jaar is alleenlopend. 50% van
huwelike eindig in die skeihof. (Egpare stry die heel meeste oor
geld.) In die eerste jaar na 'n egskeiding daal 'n vrou se
lewenspeil met gemiddeld 73%. Drie uit elke vier bejaardes wat in
armoede leef, is vroue, hoewel 80% van hulle nie arm was toe hul
mans nog geleef het nie. 90% van alle vroue sal een of ander tyd
alleen vir hul geldsake verantwoordelik wees. Laat ons maar eerlik
wees, vroue, wat vir ons ma’s en oumas gewerk het, geld nie meer
vandag vir ons, ons dogters en ons kleindogters nie. Dit het tyd
geword dat vroue slimmer met hul geld omgaan. Dit is my passie om
vroue op te lei en aan te moedig om die finansiële sekuriteit en
gemoedrus wat hulle begeer en verdien, in hul eie lewe te
bewerkstellig. As jy dit ook begeer, vertrou ek dat hierdie titel
vir jou van besondere nut sal wees en wens ek jou sukses toe as 'n
Ryk Vrou!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.