Hierdie unieke boek is bedoel vir: Mense wat op die drumpel van
hulle oorgangsjare staan: op pad om doodnoodsaaklike lewenskeuses
te maak; Diegene wat vooruit beplan en meer wil weet oor hierdie
lewensfase - oor wat voorle; Die belangstellendes en bekommerdes:
familie of vriende wat persone in hierdie fase het/ken en nie seker
is hoe om sinvolle raad te gee nie; Persone wie se werk dit is om
met hierdie persone te werk: mediese personeel, maatskaplike
werkers en beraders; Studente en navorsers binne hierdie studieveld
van die menswetenskappe wat meer wil weet oor ouerword se
uitdagings en moontlike oplossings.
Wie hou (regtig) daarvan om oud
te word, af te tree en jou lewe af te skaal? Om uit die vinnige
lewensbaan te skuif, selfs eenkant gerangeer te word? Na 50 begin
die lewensritme afneem en daar is onsekerheid, soms vrees, oor wat
voorle.
Deel in 'n nuwe lewe wat jou innerlik laat dans. Op 50
begin die jeug van jou ouderdom!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!