Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Proefwedstryd Vir Wikus (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R309
Discovery Miles 3 090
You Save: R21
(6%)
|
|
Proefwedstryd Vir Wikus (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R330
Loot Price R309
Discovery Miles 3 090
You Save R21 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Wikus Lombaard is 'n nice ou. Hy is kaptein van die eerste
rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale
uit die verknorsing gered. En sy meisie, Marissa, is die mooiste in
die skool. En al sukkel Wikus nou so 'n bietjie met die wiskunde,
is dit ook nie die ergste nie. Met Marissa by hom en die rugby wat
voorle, is dinge doodreg – hy weet mos immers waaroor dit gaan in
die lewe, veral noudat hy in die vakansie met sy suster se vriendin
gevry het – behoorlik gevry. All-the-way. Maar in hierdie laaste
skooljaar van hom, kort voor sy deelname aan die Cravenweek, loop
dinge skeef. Lelik skeef. Vir die eerste keer ontdek Wikus dat die
lewe ook reels het. En dat dit nie net in rugby is dat 'n ou van
die veld afgejaag kan word nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R236
R207
Discovery Miles 2 070
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.