Dixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is
'n siek grap, en dat alle mans verloorders is. Haar ware liefde het
weggekom en sy nuttelose plaasvervanger het haar sonder seremonie
by die altaar gelos... En nou moet sy 'n asemrowende troue reel vir
'n stunning supermodel, Vicky Vermaak, kompleet met 'n dekadente
koek en als (siende dat troukoek nie vet maak nie). Is daar 'n
enigsins 'n kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan
raak?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!