Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Erik En Die Kido-dinges (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
Loot Price: R155
Discovery Miles 1 550
You Save: R25
(14%)
|
|
Erik En Die Kido-dinges (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
(sign in to rate)
List price R180
Loot Price R155
Discovery Miles 1 550
You Save R25 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek.
Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek
ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met
hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als
bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte.
Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en
verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat
daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref
hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand
anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug
te neem!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.