In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon. Magriet
Vos moet uit sy strik ontsnap, terwyl sy ook probeer ontkom aan
haar erger-wordende geheueverlies. In die postapokaliptiese
Suid-Afrika van die nabye toekoms moet Magriet haar pad deur die
distopiese binneland baan na familie in die noorde, voor demensie
haar verswelg. 'n Liriese literere debuut, met as deel van die
verhaal fototekste deur die skrywer, 'n baie bekende fotograaf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!