0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Not currently available

Wanneer Jou Seeninge Nie Tel Nie - Herken En Verwerk Nageboortelike Distres (Paperback) Loot Price: R135
Discovery Miles 1 350
Wanneer Jou Seeninge Nie Tel Nie - Herken En Verwerk Nageboortelike Distres (Paperback): Linda K. Lewis

Wanneer Jou Seeninge Nie Tel Nie - Herken En Verwerk Nageboortelike Distres (Paperback)

Linda K. Lewis

 (sign in to rate)
Loot Price R135 Discovery Miles 1 350

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Hierdie boek - geskryf deur 'n sielkundige wat nie net in nageboortelike distres (NGD) spesialiseer nie, maar ook daaraan gely het - draai nie doekies om nie. NGD kom al meer voor en daar word gereken dat tot een uit elke drie vroue daardeur geraak word. Dit kan enigeen tref, ongeag ouderdom, ras, en sosiale, ekonomiese en gondsdienstige agtergrond. Maar al is dit vernietigend en belemmerend, kan NGD oorkom word. Linda Lewis bemagtig haar lesers met pertinente inligting en wyse raad gebaseer op haar uitvoerige navorsing asook die leers van die talle vroue wat berading by haar ontvang het. Sy deel haar eie angswekkende ervaring van NGD met jou, met die kragtige boodskap: jy kan van NGD herstel. Leer hoe om: Die vreugde en lewenslus wat jy dink jy vir altyd verloor het, terug te kry; simptome te herken en te verstaan wat met jou gebeur; die skaamte en wanopvattings hok te slaan; langtermyn probleme te voorkom; en jou gevoelens aan jou geliefdes te verduidelik sodat hulle jou die onderskraging kan gee wat jy so nodig het om hierdie uitmergelende toestand te oorkom. Met sy hope positiewe voorstelle wat uit persoonlike ervaring gebore is, is hierdie boek waarlik 'n onmisbare hulpmiddel op die pad na herstel.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: July 2011
Authors: Linda K. Lewis
Dimensions: 245 x 171mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-920479-05-3
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems > Coping with stress
LSN: 1-920479-05-8
Barcode: 9781920479053

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners