’n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.
My eie doop-Bybeltjie is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke
Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n
familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die
eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.
My eie doop-Bybeltjie sal gekoester word as aandenking en ook as die
kleinding se eerste Bybel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!