'n Bundel humoristiese kortverhale wat beloof om die leser se trane
te laat loop – stories wat dieper en met deernis na die mens kyk.
'n Mens kan 'n olifant se poot opjek. En dan weer afjek ook. 'n
Dominee kan op een enkele dag twee keer "bliksem" se. Regte
ducktails het nooit na discomusiek geluister nie. Daar word vertel
van 'n baber wat op 'n keer erens in Rustenburg se wereld verdrink
het. Daar is sekerlik niks op aarde onmoontlik nie, alhoewel die
beterweteriges sou sê dat dit alles leuens en ander liegstories is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!