Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige
Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi
illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig
Op-leesboeke is ontwikkel deur ’n span taalspesialiste, onderwysers
en storievertellers. Die storieboeke gebruik sigwoorde, taalleer en
hoëfrekwensiewoorde om te verseker dat leerders vinnig en maklik
leesvaardighede vir Graad 1 ontwikkel.
Al agt titels is as Groot Boeke beskikbaar vir saamlees in die
klaskamer asook klein boeke vir onafhanklike lees. Kollig
Op-leesboeke word deur die Departement van Onderwys aanbeveel.
Kollig Op-leesboeke is ook beskikbaar as Spot On readers van Graad
1–3 in Engels, isiXhosa, isiZulu, Sepedi en Setswana.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!