Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R114
Discovery Miles 1 140
|
|
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Series: Reading is Easy
(sign in to rate)
Loot Price R114
Discovery Miles 1 140
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Vloede, droogtes, ernstige storms, orkane – ons ervaar 'n toename
in uiterste weer regdeur Afrika, en rondom die wereld. In hierdie
boek sal jy meer leer oor uiterste weer. Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en
onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te
verryk.
Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie,
avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60
titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir
lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R203
Discovery Miles 2 030
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R250
Discovery Miles 2 500
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.