Kos is 'n deurslaggewende deel van wie jy is: Jy kan geluk en
gesondheid uitstraal deur fantastiese kos te eet wat reg is vir
jou. Eet gesond vir die lekker is 'n inspirerende en praktiese
gesondheids- en kosgids wat spesifiek geskryf is vir die
Suid-Afrikaanse mark. Die eerste gedeelte van die titel bevat
insiggewende inligting rakende die mees algemende leefstylsiektes
en toestande – onder andere suikersiekte, cholesterol en allergiee.
Die gedeelte gee ook praktiese raad oor hoe om hart-en koronere
siektes, lewer- en galblaasprobleme en kanker met 'n gesonde
eetplan te bestuur. Die tweede helfte van die title bied meer as
200 sensasionele resepte wat jou in staat sal stel om kos, wat
lewenslange gesondheid verseker, voor te berei. By elke resep word
daar aangedui vir watter siektes of toestande dit voordelig is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!