0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Die Masker Van Yoruba (Afrikaans, Paperback) Price: R96
Discovery Miles 960
Die Masker Van Yoruba (Afrikaans, Paperback): Marie Reyneke

Die Masker Van Yoruba (Afrikaans, Paperback)

Marie Reyneke

 (1 rating, sign in to rate)
Price R96
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 960

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

“Ek sweer by jou Yoruba, dat jy eendag weer 'n waardige plek in ons huis sal he!” So belowe Theuns Meyer die houtmasker – wat volgens stamtradisie net deur welvarende mense besit mag word – toe hy dit na sy pa se vonnis uit hul bankrotboedel red. Maar op Sandbaai waar hulle tydelik in hul oom se vakansiehuisie intrek, en sy ma probeer om met naaldwerk kop bo water te hou, word die moontlikheid al meer onwaarskynlik. Theuns was kaptein van hul skool se onderwaterhokkiespan en 'n ervare duiker. Nou kan hy hoogstens gaan duik om van sy woede en frustrasie ontslae te raak. Totdat hy vir Ras Payne op die strand raakloop – 'n perlemoenstroper met etiek – soos hy homself beskryf. Ras trek hom geleidelik in by sy bedrywighede totdat Theuns besef dat die see se skulpgoud die enigste weg uit hul gemors is. Theuns en Ras vind op 'n vreemde manier by mekaar aanklank in hierdie wereld van agterdog en leuens. En elke keer dat hy sy deel in Yoruba se hol houtgesig bere, weet hy dat daar nie omdraai is nie.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: March 2005
Authors: Marie Reyneke
Dimensions: 213 x 137mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 120
ISBN-13: 978-0-7981-4492-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Law > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Regte
Promotions
LSN: 0-7981-4492-0
Barcode: 9780798144926

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Bair goeie en opwindende geslags boek.

Tue, 7 Sep 2021 | Review by: Keanan S.

Hierdie ek is vol pret en het n baie wonderlike gedagte agter fie storie wat jou in die wereld van Theuns inlei. Die boek het een goeie advontuur en ook n paar goeie temas. Dit als sluit in van hoe mense stroop om geld te kry, Hoe dit ook n rol van korrupsie speel deur dit skelm te stroop en verkoop teen hoe pryse te verkoop.

Did you find this review helpful? Yes (1) | No (0)

You might also like..

Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, … Paperback  (1)
R230 R209 Discovery Miles 2 090
Super Sleuth
David Walliams Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Sunrise On The Reaping - A Hunger Games…
Suzanne Collins Hardcover R652 R537 Discovery Miles 5 370
Children Of The Stone City
Beverley Naidoo Paperback R240 R214 Discovery Miles 2 140
Percy Jackson And The Olympians - The…
Rick Riordan Paperback R382 Discovery Miles 3 820
Twa Die Tydloper
Anoeschka Von Meck Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Harry Potter en die Kamer van…
J. K. Rowling Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
The One Memory Of Flora Banks
Emily Barr Paperback  (1)
R260 R237 Discovery Miles 2 370
How The Grinch Lost Christmas
Dr. Seuss Hardcover R388 Discovery Miles 3 880
Die Woud Van Sneeu & Ys
Frenette van Wyk Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
The Hunger Games: 4-Book Collection…
Suzanne Collins Paperback R1,503 R1,220 Discovery Miles 12 200
Percy Jackson and the Olympians - Wrath…
Rick Riordan Paperback R250 R223 Discovery Miles 2 230

See more

Partners