Hierdie title gee 'n basiese inleiding tot die moderne dramateorie
asook praktiese riglyne oor hoe om 'n dramateks te analiseer, en is
'n gids vir dosente en studente. Die invloed van die
opvoeringsgerigtheid van 'n drama op aspekte soos die karakters,
die tyd en ruimte asook die drama se struktuur, word behandel. Die
teorie word deurgaans verduidelik en geillustreer aan die hand van
voorbeelde uit meer as 30 bekende Afrikaanse dramas.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!