Eenkantkind is 'n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van
der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf 'n sprokie, se heel
eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd - haar gesig, haar
neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer
getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die
huis nie. Gelukkig is daar mense in die wereld soos ouma Ella met
haar oranje hare en bloedrooi lipstiffie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!