Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met
planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ’n parkeerterrein te
omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink
dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die
Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas
na die minste van hulle probleme – en moet die lede van KOER (Ken
Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en
moderniseerders hok te slaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!