Handleiding vir studente, dosente en outeurs wat geskrewe stukke
moet saamstel, maar nie vertroud is met aanvaarbare metodes om
erkenning te verleen vir inligting wat aan ander bronne ontleen is
nie, of wat na ander dele van 'n stuk wat geskryf word wil verwys,
of 'n geskrewe stuk met bykomende verduideliking of bespreking wil
aanvul. Drie metodes word bespreek: die Harvard-metode, die
Gewysigde Harvard-metode en die metode wat van deurlopende notas
gebruik maak. Voorbeelde van elke metode word verstrek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!