Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste
digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig
liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en
politieke gedigte. ’n Groot aantal temas word dikwels in fyn
besonderhede aangebied – die natuur, voels, diere, die liefde, die
vader, sosiale vraagstukke – en getuig van hierdie digter se
veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die
spel met taal en woorde is telkens verbluffend. Sowel die inhoud as
die gebruik van taal getuig van ’n meesterlike skrywerskap.
Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike
uitdrukkingsvermoe bied die leser van Kaar ’n avontuurlike
ontdekkingreis deur die werelde van mense en diere.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!