Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg ‘n holistiese
geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig.
Daar word van temas gebruik gemaak om ‘n betekenisvolle konteks te
skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken
dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en
skriftelike stelwerk nie geïsoleerd van mekaar staan nie, maar deur
die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir
denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik
onderlê, word deurlopend ingeweef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!