0
Your cart

Your cart is empty

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education

Not currently available

Nuwe Alles-In-Een: Alles Wat Jou Kind Nodig Het Om Graad 1 Te Slaag (3 Boeke Vir Graad 1) (KABV-Gerig) (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R335
Discovery Miles 3 350
You Save: R55 (14%)
Nuwe Alles-In-Een: Alles Wat Jou Kind Nodig Het Om Graad 1 Te Slaag (3 Boeke Vir Graad 1) (KABV-Gerig) (Afrikaans, Paperback):

Nuwe Alles-In-Een: Alles Wat Jou Kind Nodig Het Om Graad 1 Te Slaag (3 Boeke Vir Graad 1) (KABV-Gerig) (Afrikaans, Paperback)

Series: Nuwe Alles-In-Een

 (sign in to rate)
List price R390 Loot Price R335 Discovery Miles 3 350 You Save R55 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal, ontwikkel vir die Suid-Afrikaanse kind in Graad 1.

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde-werkboek

Hierdie werkboek bevat:
  • 'n inleiding vir die ouer of opvoeder oor hoe en wanneer om elke oefening, speletjie of werkvel saam met die kind te voltooi.
  • 55 werkvelle om wiskundigevaardighede te slyp en te ontwikkel.
  • 33 oefenbladsye om wiskundigevaardighede in te skerp.
  • vier volkleurspeletjies om uit te knip en mee te speel om elke kwartaal af te sluit.

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met spel-werkboek

Hierdie volkleurwerkboek bevat:
  • stap-vir-stap-riglyne en wenke vir oor hoe en wanneer om elke aktiwiteit, speletjie of werkvel saam met die kind te voltooi.
  • 26 volkleurbord- en bewegingspeletjies om uit te knip.
  • werkvelle om taalvaardighede in te skerp.
  • ’n lys met die 110 belangrikste sigwoorde wat elke Graad 1-kind moet ken.
  • algemene riglyne en inligting oor Suid-Afrikaanse spelkompetisies met betrekking tot die voorgeskrewe klanke, sigwoorde en/of spelwoorde.

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Leer lees en skryf-werkboek

Hierdie werkboek bevat:
  • 'n inleiding vir die ouer of opvoeder oor hoe en wanneer om elke aktiwiteit, speletjie of werkvel saam met die kind te voltooi.
  • handskrifoefeninge en skrifstrokies gemik daarop om drukskrif in die korrekte lettertipe en -formasie én in die korrekte reëlspasiëring te oefen.
  • illustrasies met ’n Suid-Afrikaanse aanslag om kinders te stimuleer en betrokke te hou, sowel as geleentheid te gee om in te kleur.
  • tematiese leeslesse om kinders se woordeskat te verbeter, hulle te help om met selfvertroue en begrip te lees en die uitspraak van klanke korrek aan te leer.
  • taaloefeninge wat op die leeslesse volg om taalvaardighede in te skerp. 

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Nuwe Alles-In-Een
Release date: December 2020
Dimensions: 300 x 220 x 24mm (L x W x T)
Format: Paperback
Volumes: 3
Pages: 312
ISBN-13: 978-1-77607-363-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Mathematics > General
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > General
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One > Afrikaans
LSN: 1-77607-363-0
Barcode: 9781776073634

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners