Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths
|
Buy Now
Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R29
(17%)
|
|
Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R169
Loot Price R140
Discovery Miles 1 400
You Save R29 (17%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die immergewilde
Pinkenolsie. Dit bring ’n boodskap dat elke mens vir God spesiaal is
omdat Hy elkeen uniek gemaak het. Dis ’n wonderlike geskenk wat kinders
sal koester selfs wanneer hulle al groot is.
Jy is spesiaal
Die Wemmels doen elke dag dieselfde ding: hulle plak óf goue sterre óf
grys kolle op mekaar. Dié wat mooi en talentvol is, kry altyd goue
sterre. Dié wat egter min kan doen of stukkende hout het, kry lelike
kolle. Kinders sal mal wees daaroor om te sien hoe Eli vir Pinkenolsie
oortuig dat hy baie spesiaal is, net soos hy is! So sal hulle besef dat
hulle self ook kosbaar is vir God.
Jy is myne
Die behoefte om “belangrik” te wees veroorsaak al weer chaos in
Wemmeldorp. Pinkenolsie is natuurlik weer in die middel daarvan. Volg
sy avontuur terwyl hy ’n les leer wat kinders altyd moet onthou: dis
nie wat jy het wat jou kos¬baar maak nie, maar die feit dat jy aan God
behoort.
Die heel beste
Wanneer Alta Wonderlik in Wemmeldorp aankom, wil almal deel van haar
klub wees. Pinkenolsie mag nie deel wees nie, want hy is van die
verkeerde hout gemaak. Eli die houtsnyer wys vir Pinkenolsie dat hy
baie spesiaal is omdat Eli hom gemaak het. Kinders sal besef hulle hoef
nie soos iemand gewild te wees om spesiaal te wees nie. God het elkeen
van ons met ’n doel gemaak soos ons is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.