'n Jeugroman, ook vir volwasse lesers. 'n Skoolsielkundige neem agt
uitgesoekte matrieks vir 'n hele vakansie na 'n eensame strand. Is
hulle net 'n groep bedorwe rykmanskinders uit 'n eite skool? Nie as
jy van nader kyk en luister nie. Dit is hierdie kinders se enigste
kans om so te herstel dat hulle matriek kan skryf en daarna in 'n
gewone samelewing, saam met ander stukkende mense, kan funksioneer.
Die seevakansie sal bepaal hoeveel van die oorspronklike kosbare
hout bruikbare dryfhout sal word en hoeveel opdrifsels vyf en
twintig jaar later by hulle reunie sal uitspoel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!