Oxford Graad R is 'n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming
met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en
Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en
toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede
soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele
persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder,
aantreklike kunswerk van elke leesboek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!