0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts

Buy Now

1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
You Save: R28 (14%)
1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback): Nadia Viljoen

1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback)

Nadia Viljoen

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R172 Discovery Miles 1 720 You Save R28 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motoriese ontwikkeling negatief beïnvloed. Die algemeenste is waarskynlik die feit dat moderne vermaak (soos selfone, televisie en elektroniese speletjies) passief is en tekort skiet aan kreatiwiteit.

Hierdie boek bevat 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede. Dit bied ook 'n geleentheid vir sosiale interaksie en in die proses ontwikkel jou kind emosioneel. Terselfdertyd is hierdie speltjies lekker vir partytjies, predtdae, ysbrekers of sommer net speel.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: December 2015
Authors: Nadia Viljoen
Dimensions: 222 x 153 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 128
ISBN-13: 978-0-7993-7471-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Early learning / early learning concepts > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
Promotions > South African Heritage Shop > Books
LSN: 0-7993-7471-7
Barcode: 9780799374711

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners