Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi
niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag
saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om
maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met
fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits
droomland toe stuur.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!