Books > Gardening > Gardening: plants
|
Buy Now
Wenke vir die klein tuin (Audio cassette)
Loot Price: R70
Discovery Miles 700
You Save: R5
(7%)
|
|
Wenke vir die klein tuin (Audio cassette)
(sign in to rate)
List price R75
Loot Price R70
Discovery Miles 700
You Save R5 (7%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
'n Klein tuin bied sy eie uitdagings, of dit nou 'n lang, smal
strook, 'n klam skaduryke binnehof, 'n klein stukkie ground of 'n
windverwaaide balkon is. Of jy nou 'n oorvloed blomme wil he, 'n
tuin wat min onderhoud verg, 'n speelplek vir kinders of 'n
veelsydige ontspanningasarea - noukeurige beplanning is noodsaaklik
om die plek wat jy tot jou beskikking het ten beste te benut. Klein
tuine is deesdae die reel liewer as die uitsondering en daar is 'n
oorvloed plante beskikbaar vir elke denkbare behoefte. Kruistelers
en tuinboukundiges het bykans elke groot struik, boom en plant
gekutiveer om kleiner, meer kompakte en dwergvariasies van
klassieke gunstelinge daar te stel. Hierdie titel vertel jou meer
daarvan, asook hoe om 'n pragtuin in jou klein ruimte te skep.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Tuinvetplante
Gideon F. Smith, Ben-Erik Van Wyk
Hardcover
R465
R415
Discovery Miles 4 150
Kweek dit Self
Tinus Oberholzer, J.J. van Rensburg
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Pears
James Frederick Timothy Arbury
Hardcover
R57
Discovery Miles 570
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.