Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame
Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die
vlaag diefstalle in die skool hulle is veral bekommerd oor hulle
rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook
op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp.
Lekker skerp dialoog, humor en spanning.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Wed, 2 Feb 2022 | Review
by: lineo T.
no review
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)