Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike
klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en
mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal
gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie
dalk meer as een verrassing aan die einde he? 'n Snaakse en
verbeeldingryke storie wat wys 'n gesin is wat jy daarvan maak, en
dat liefde die belangrikste van alles is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!