Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie
betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe
gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis.
Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n
onvergeetlike aand.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke
dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek
vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike
illustrasies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!