Herontdek die tydlose verhaal van Hansie en Grietjie met
hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud
en kom op 'n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie .
. .
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke
dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se
slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir
enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike
illustrasies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!