0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

My Allerbeste vir sy Hoogste (Afrikaans, Large print, Paperback) Loot Price: R139
Discovery Miles 1 390
You Save: R60 (30%)
My Allerbeste vir sy Hoogste (Afrikaans, Large print, Paperback): Oswald Chambers

My Allerbeste vir sy Hoogste (Afrikaans, Large print, Paperback)

Oswald Chambers

 (sign in to rate)
List price R199 Loot Price R139 Discovery Miles 1 390 You Save R60 (30%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Donate to Against Period Poverty

My allerbeste vir Sy hoogste: 366 Klassieke Oordenkings is Oswald Chambers se klassieke werk. Hierdie uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe is nou ook in grootdruk-formaat beskikbaar.

Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat węreldwyd deur baie as een van die gewildste Christelike boeke ooit beskou word, is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.

• Internasionale topverkoper
• Klassieke werk
• 366 dagstukke in maklik leesbare grootdruk-formaat
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Utmost For His Highest

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Oswald Chambers
Format: Paperback
Pages: 376
ISBN-13: 978-0-638-00878-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 0-638-00878-6
Barcode: 9780638008784

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners