|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Interactive & activity books & packs
|
Buy Now
Ou en Nuwe Testament Vol 1 - Verf-en-Soek Bybelstories (Afrikaans, Spiral bound)
Loot Price: R91
Discovery Miles 910
You Save: R8
(8%)
|
|
|
Ou en Nuwe Testament Vol 1 - Verf-en-Soek Bybelstories (Afrikaans, Spiral bound)
(sign in to rate)
List price R99
Loot Price R91
Discovery Miles 910
You Save R8 (8%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Verf die prentjies weer en weer
3- tot 6-jariges sal speel-speel meer leer oor bekende verhale uit die
Bybel terwyl hulle die bladsye met water verf en interessante inligting
ontdek.
Verf-en-soek Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1 is ’n unieke
interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges. Dit bevat 5 bekende
Bybelverhale: God skep die węreld, Jona en die groot vis, Jesus word
gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!
Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en
ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf,
hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die
bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie
verfkwassie.
• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges.
• 5 bekende Bybelverhale: God skep die węreld, Jona en die groot vis,
Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!
• ’n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra
die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.
• 10 volkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paint and Find Bible
Stories: Old and New Testament Vol 1
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.