|
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel & holiday guides
|
Buy Now
Padlangs Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Price: R375
Discovery Miles 3 750
|
|
|
Padlangs Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R375
Discovery Miles 3 750
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
As die reisgogga jou byt en jy die gewoel van die stad wil ontsnap,
is Padlangs Suid-Afrika net die boek vir jou. Hierdie boek bevat 20
ikonies padreise and 100de kleiner roetes wat almal maklik
hanteerbaar is in ‘n gewone sedan. Ontdek die volgende roetes: Nie
die N1 nie; Weskus; Roete 62; Die passe en meer; Tuinroete;
Wildekus; Groottrek Roete; "Tumbling Waters"; Die Droe Noorde; Gold
Roetes; Cederberg; Wynlande; Overberg; "Frontier Country";
Kronkelende KwaZulu-Natal Midlands; Safari; Branderry Roetes.
Hierdie roetes sal jou op die minder bekende, stil, skilderagtige
agterpaai neem – selfs die waarvan jy nooit bewus was nie. Die boek
sluit ry-toestande, troeteldier-vriendelike graderings,
kinder-vriendelike graderings, lae-geslinger voertuig vriendelike
graderings, noodnommers, die beste tyd om hierdie gebiede te
besoek, top wenke en padkos opsies, sowel as dag -met-dag
beskrywings en ??roete kaarte. So waarvoor wag jy, spring in jou
motor en ontdek ‘n Suid-Afrika waarvan jy nooit bewus was nie!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.