Die see is 'n liriese toneelstuk waarin aanvaarding, ontnugtering
en hoop stem kry in drie slawevroue wat in die tyd van die VOC as
courtisanes vir die bevelvoerder van Die Kasteel opgelei is. Terwyl
die kanonvuur op die agtergrond 'n nuwe bestel aankondig, word die
gehoor as't ware saam met die drie vroue in 'n kerker opgesluit.
Die donker omstandighede van die hede word telkens gekontrasteer
met die sonnige verlede. Met Die see het Reza de Wet haar kwarteeu
in die Suid-Afrikaanse teaterwereld gevier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!