Hierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare
geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang
geskiedenis – wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die
suidpunt van Afrika begin – word sorgvuldig nagevolg en met deeglike
navorsing ondersteun.
Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van ’n storie
vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!