0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Sociology, social studies > Crime & criminology

Buy Now

Outopsietafel - Stories Van 'n Forensiese Patoloog In Afrika (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R264
Discovery Miles 2 640
You Save: R31 (11%)
Outopsietafel - Stories Van 'n Forensiese Patoloog In Afrika (Afrikaans, Paperback): Ryan Blumenthal

Outopsietafel - Stories Van 'n Forensiese Patoloog In Afrika (Afrikaans, Paperback)

Ryan Blumenthal

 (sign in to rate)
List price R295 Loot Price R264 Discovery Miles 2 640 You Save R31 (11%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

As ’n eietydse mediese speurder het die forensiese patoloog Ryan Blumenthal al derduisende outopsies uitgevoer wat tot die arrestasie van ’n groot aantal misdadigers gelei het. Dit is sy groot doel en strewe om oortreders aan die pen te help ry.

In Outopsietafel beskryf hy van die moeilike lesse wat hy as ’n jong patoloog moes leer en hy vertel van die ongewone en dikwels grusame sterfgevalle wat hy al teëgekom het. Hy het gedurende sy loopbaan byvoorbeeld al etlike hoëprofielsterftes hanteer, sterftes weens natuurrampe en ook mense wat deur weerlig of wilde diere gedood is.

Blumenthal bied ’n fassinerende blik op alles wat agter die skerms gebeur by die lykshuis. Al kan die dooies nie praat nie, het hulle nogtans baie om te sê – en Blumenthal is daar om te luister.

General

Imprint: Jonathan Ball Publishers
Release date: February 2025
Authors: Ryan Blumenthal
Dimensions: 211 x 138 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 224
ISBN-13: 978-1-77619-470-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > Sociology, social studies > Crime & criminology > General
Books > Medicine > Pre-clinical medicine: basic sciences > Anatomy > Dissection
Books > Afrikaans > Geneeskunde
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Promotions
LSN: 1-77619-470-5
Barcode: 9781776194704

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners