0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Handicrafts

Buy Now

Piouter Indrukke - Eietydse Ontwerpe En Gewilde Projekte (Paperback) Price: R225
Discovery Miles 2 250

Piouter Indrukke - Eietydse Ontwerpe En Gewilde Projekte (Paperback)

Sandy Griffiths

 (sign in to rate)
Price R225
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 250

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Elke handwerker wat ervaar hoe maklik dit is om ingewikkelde ontwerpe met piouter te skep, raak versot op piouterwerk. Sandy Griffiths se boeke Maklike piouter-projekte en Piouter dit is albei so gewild dat sy nou geswig het onder die druk van haar aanhangers om nog 'n boek te skryf. Piouter-indrukke bevat meer as 30 oorspronklike projekte met maklik verstaanbare aanwysings en duidelike stap-vir-stap foto's. Dit begin by die begin sodat groentjies nie ander boeke nodig het om dadelik hierdie gewilde handwerk op die proef te stel nie. Beginnersoefeninge verduidelik al die basiese tegnieke, leer jou hoe om die bosseleerwerk te doen en dan glans en dimensie aan jou ontwerpe te verleen. Hierna volg 'n reeks wonderlike projekte wat die verbeelding van enige handwerker sal aangryp. Piouter word saam met mosaiek, skilderdoek, hout, glasverf, kristalle en veel meer gebruik, wat 'n verskeidenheid voorkomste en afwerkings bied. Die projekte sluit besondere rame, kunstige kissies, pragtige geskenke en lieflike dekoritems in. Daar is duidelike aanwysings vir beginners, terwyl meer gesoute handwerkers tonne inspirasie sal vind om hul eie stempel op hul projekte af te druk. Benewens die projekte, dek Piouter-indrukke: Noodsaaklike toerusting en hoe om dit te gebruik; Natrek en oordra van patrone; Laerelief- en hoerelief-bosseleerwerk; Vormwerk; Teksturering; Kleur en patina; Uitsny en vasplak van ontwerpe op verskeie oppervlakke. Pragfoto's van alle voltooide projekte asook patrone vir al die ontwerpe maak hierdie boek 'n uitstekende toevoeging tot elke handwerker se biblioteek.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: March 2012
Authors: Sandy Griffiths
Dimensions: 259 x 195 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-920479-38-1
Categories: Books > Health, Home & Family > Handicrafts > General
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Sculpture & other three-dimensional art forms > Modelling (in clay, wax & other plastic materials)
Promotions
LSN: 1-920479-38-4
Barcode: 9781920479381

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

50 Tydlose Breipatrone - Alles Van…
Christa Swanepoel Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
20 Hekeltegnieke - Met Kreatiewe…
Christa Swanepoel Paperback R250 R204 Discovery Miles 2 040
Magical Worlds - An Enchanted Coloring…
Johanna Basford Paperback R399 R370 Discovery Miles 3 700
Scrap That Too - Ideas for Decorative…
Jaclyn Venter Paperback  (1)
R95 R88 Discovery Miles 880
The Word In Color - Coloring Book
Spiral bound R129 R119 Discovery Miles 1 190
Joy For The Journey - Coloring Book
Amylee Weeks Spiral bound R291 R273 Discovery Miles 2 730
World of Flowers - A Colouring Book and…
Johanna Basford Paperback  (8)
R440 R406 Discovery Miles 4 060
Water marks - Paint flowers with water…
Monique Day-Wilde Paperback  (6)
R95 R88 Discovery Miles 880
Mythographic Color And Discover: Fairy…
Fabiana Attanasio Paperback R474 R425 Discovery Miles 4 250
Art Maker Masterclass Collection: Tarot…
Hinkler Pty Ltd Kit R299 R129 Discovery Miles 1 290
Cosy Colouring Art Kit - Around Town
Hinkler Pty Ltd Kit R250 R195 Discovery Miles 1 950
Cosy Colouring Art Kit - Little Things
Hinkler Pty Ltd Kit R250 R195 Discovery Miles 1 950

See more

Partners