Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Decorative arts & crafts > Jewellery & jewellery-making
|
Buy Now
Maak jou eie harsjuwele - Meer as 60 inspirerende stap-vir-stap projekte (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Maak jou eie harsjuwele - Meer as 60 inspirerende stap-vir-stap projekte (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Harsjuwele is baie maklik om te maak en die tegniek is ongelooflik
veelsydig. Sara Naumann, 'n gewilde handwerkskrywer, wys jou hoe om
pragtige harsjuwele met eenvoudige tegnieke en goedkoop materiaal
vir mans en vroue te maak. Die juwele kan in 'n japtrap gemaak word
en jy kan papier, lap, foto's, skulpe, droe blomme, naelpolitoer en
ander materiaal by die hars voeg om unieke harsjuwele met 'n
professionele, stylvolle voorkoms te skep. Meer as 50 projekte sal
jou inspireer om jou eie harsjuwele vir jouself of as geskenke vir
familie en vriende te maak. Dit is ideaal vir beginners en meer
bedrewe handwerkers, maar wees gewaarsku - dit is verslawend! Wat
hierdie boek uniek maak, is dat papier ingesluit word - die
skeppings is dus eintlik papierjuwele. Ou papier soos kaarte en
bladmusiek skep 'n vintage voorkoms terwyl fotoplakwerk- of
origami-papier vars en kontemporer lyk. Die boek sal dus byval vind
by papier- sowel as juweelhandwerkers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.